Exodus 39:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het klokkies van suiwer goud gemaak en die klokkies tussen die granate aan die soom van die mantel gesit, rondom tussen die granate;
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het ook goue klokkies al op die soom vasgewerk.
Afrikaans 1933/1953 Hulle het ook klokkies van suiwer goud gemaak en die klokkies tussen die granaatjies gesit, aan die soom van die mantel rondom, tussen die granaatjies in:
Afrikaans 1983 Dan het hulle ook klokkies van suiwer goud gemaak en die klokkies tussen die granaatjies rondom die hele soom van die mantel vasgewerk,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het klokkies van suiwer goud gemaak en die klokkies tussen die granate op die soomnate van die mantel vasgeheg, reg rondom tussen die granate:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het klokkies van skoon goud gemaak en hulle het die klokkies vasgewerk tussen die granate.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***