Exodus 39:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar was 'n gat in die middel van die mantel, soos 'n gat van 'n bergeon, met 'n band rondom die gat, dat dit nie sou skeur nie.
Afrikaans (NLV) 2011 In die middel was daar ’n opening waardeur Aäron sy kop kon steek. Dit het ’n omboorsel gehad om te keer dat dit skeur.
Afrikaans 1933/1953 En die opening van die mantel was in die middel daarvan soos die opening van 'n pantser; die opening het 'n soom rondom gehad, dat dit nie sou skeur nie.
Afrikaans 1983 In sy middel was daar 'n opening omgeboor, sterk soos 'n pantserhemp dat dit nie kan skeur nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die opening van die mantel was in die middel daarvan, soos die opening in 'n gevegsmondering. Die opening het 'n soom rondom gehad, sodat dit nie kon skeur nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die middel was daar 'n gat en daar was 'n sterk rand rondom die gat sodat dit nie kon skeur nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het in die middel ’n gat gehad waardeur die kop gesteek kon word. Die opening is omgeboor en versterk sodat dit nie kon skeur nie.