Exodus 39:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die mantel van die skouerkleed van geweefde werk gemaak, alles van pers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mantel wat agter die skouerkleed afgehang het, is uit een stuk blou materiaal gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het die mantel van die skouerkleed van wewerswerk gemaak, heeltemal van pers stof. |
| Afrikaans 1983 | Die mantel wat saam met die skouerkleed gedra word, is as een stuk blou wolstof geweef. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die mantel van die efod geheel en al van pers wol gemaak – met die kundigheid van 'n wewer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die kleremakers het die oorkleed vir die skouer-kleed gemaak van een stuk blou wol-materiaal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het die deel wat bo-oor die deel gaan wat oor die skouers is, uit een stuk blou materiaal gemaak. |