Exodus 39:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het twee ander goue ringe gemaak en dit aan die twee kante van die skouerkleed onderaan gesit, na die voorkant daarvan, teenoor die ander koppelstuk daarvan, bokant die skouerkleed se gordel.
Afrikaans (NLV) 2011 Twee ringetjies is ook vasgewerk aan die skouerkleed waar die gordel kom.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het twee goue ringe gemaak en die aan die twee skouerstukke van die skouerkleed bevestig, onderaan, aan die voorkant daarvan, by sy verbinding, bo die band van die skouerkleed.
Afrikaans 1983 Hulle het nog twee ander goue ringe gemaak en dit aan die twee skouerbande van die skouerkleed vasgesit, laag af aan die voorkant, aan die naat net bo die gordel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het nog twee goue ringe gemaak en dit aan die onderkant van die twee skouerbande van die efod vasgeheg, aan die voorkant, naby die hegpunte van die skouerbande bo die band van die efod.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die kleremakers het ook twee ander goue ringe gemaak en hulle het dit vasgesit voor aan die twee skouerbande van die skouer-kleed, net bokant die belt.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Twee verdere ringe is laag af vasgewerk waar die gordel kom, aan die bande van die skouerkleed.