Exodus 39:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die skouerkleed gemaak van goud, pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn dubbeldraad-linne.
Afrikaans (NLV) 2011 Die skouerkleed was van fyn linne waarin gouddraad en blou, pers en bloedrooi wol geweef was.
Afrikaans 1933/1953 En hy het die skouerkleed gemaak van goud, pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn dubbeldraad-linne.
Afrikaans 1983 Die skouerkleed is gemaak van gouddraad, blou, pers en bloedrooi wolstof en goed geweefde linne.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die efod gemaak van gouddraad, pers, purperrooi en karmosynrooi wol en fyn dubbeldraadlinne.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die kleremakers het die skouer-kleed gemaak van goud, van blou, pers en rooi wol-materiaal en van goeie linne-materiaal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die deel wat oor Aäron se skouers moes kom, is van geweefde linne gemaak, waarin gouddraad en blou, pers en bloedrooi wol geborduur is.