Exodus 39:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die twee goue kettings in die twee ringe aan die ente van die borstas gesit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die kettinkies is deur die ringetjies gesteek. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle het die twee goue toutjies aan die twee ringe aan die bo-ente van die borstas vasgemaak. |
| Afrikaans 1983 | en aan elkeen van hierdie ringe aan die hoeke van die borssak is 'n goue kettinkie vasgemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het die twee goue koorde aan die twee ringe op die hoeke van die borstas vasgeheg, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die twee goue kettinkies aan hierdie twee ringe vasgesit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die kettinkies is toe aan die ringe vasgesit. |