Exodus 39:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het twee goue kassies en twee goue ringe gemaak; en sit die twee ringe aan die twee ente van die borstas. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het ook twee ringetjies gemaak wat hulle aan die bokant van die borssak vasgewerk het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle het twee goue kassies en twee goue ringe gemaak, en die twee ringe aan die twee bo-ente van die borstas bevestig, |
| Afrikaans 1983 | Hulle het ook twee goue monterings en twee goue ringe gemaak. Die twee ringe is agter aan die twee boonste hoeke van die borssak vasgewerk |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het twee goue monterings en twee goue ringe gemaak, en die twee goue ringe aan die twee hoeke van die borstas vasgeheg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het twee kassies van goud gemaak en twee goue ringe. Hulle het die ringe vasgesit aan die twee boonste hoeke van die borssak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het ook twee goue ringe gemaak en dit aan die twee boonste hoeke van die sak vasgesit. |