Exodus 39:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het aan die borstas kettings aan die ente gemaak van toegedraaide werk van suiwer goud.
Afrikaans (NLV) 2011 Om die borssak aan die skouerkleed vas te maak, het hulle goue kettinkies gemaak wat soos tou gevleg is.
Afrikaans 1933/1953 Hulle het ook by die borstas gedraaide kettings gemaak, soos toutjies gedraai, van suiwer goud;
Afrikaans 1983 Hulle het toe van suiwer goud vir die borssak kettinkies gemaak, gedraai soos tou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het aan die borstas kettinkies gesit van suiwer goud, gevleg op dieselfde wyse as touwerk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die kleremakers het kettinkies van skoon goud vir die borssak gemaak, en hulle het die kettinkies gedraai soos 'n tou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het vir die sak goue kettinkies uit suiwer goud gemaak wat soos tou gevleg is.