Exodus 39:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die klippe was volgens die name van die kinders van Israel, twaalf, volgens hulle name, soos die gravures van 'n seël, elkeen met sy naam, volgens die twaalf stamme. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In elke steen was ’n naam van die twaalf stamme van Israel fyn gegraveer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die stene was volgens die name van die kinders van Israel twaalf, volgens hulle name. Soos op 'n seëlsteen uitgesny word, was hulle vir twaalf stamme, elkeen volgens sy naam. |
| Afrikaans 1983 | Daar was twaalf stene, een vir elke naam van die twaalf stamme van Israel. Die name van al twaalf stamme is daarop gegraveer soos op 'n seëlring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die stene was gerangskik volgens die name van die seuns van Israel – twaalf, in ooreenstemming met hulle name. Met gravering soos op 'n seëlring het elke steen sy naam gekry, in ooreenstemming met die twaalf stamme. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was twaalf edelstene, een edelsteen vir elke seun van Jakob. Dit was ook die name van die twaalf stamme van Israel. Hulle het op elke edelsteen een van die name geskryf, soos 'n mens 'n naam op 'n ring skryf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die twaalf name van die families van Israel is elkeen op een van die twaalf stene gegraveer soos op ’n seëlring. |