Exodus 39:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die vierde ry, 'n riel, 'n oniks en 'n jaspis; hulle was ingesluit in goudsakke in hul omhulsels. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die laaste ry het chrisoliet, oniks en opaal gehad. Elkeen was in goud gemonteer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die vierde ry: 'n chrisoliet, 'n oniks en 'n sardoniks; hulle is in kassies van goud vasgesit by hulle invulling. |
| Afrikaans 1983 | en die vierde uit 'n chrisoliet, 'n oniks en 'n opaal. Die hele montering was van goud. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en in die vierde ry 'n •chrisoliet, 'n •oniks en 'n •jaspis – omring met monterings van gouddraad toe dit vasgesit is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die vierde ry was daar 'n chrisoliet, 'n oniks en 'n opaal. Hulle het die edelstene vasgesit in goud. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en in die vierde ry chrisoliet, oniks en opaal. Dit is in ’n montering van goud vasgesit. |