Exodus 39:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die derde ry, 'n liguur, 'n agaat en 'n ametis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die derde ry was daar hiasint, agaat en ametis. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die derde ry: 'n hiasint, 'n agaat en 'n ametis. |
| Afrikaans 1983 | die derde uit 'n hiasint, 'n agaat en 'n ametis, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | in die derde ry 'n •hiasint, 'n •agaat en 'n •ametis; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die derde ry was daar 'n hiasint, 'n agaat en 'n ametis. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | in die derde hiasint, agaat en ametis, |