Exodus 39:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die tweede ry, 'n smarag, 'n saffier en 'n diamant.
Afrikaans (NLV) 2011 In die tweede ry was daar turkoois, saffier en jaspis.
Afrikaans 1933/1953 En die tweede ry: 'n karbonkel, 'n saffier en 'n jaspis.
Afrikaans 1983 die tweede uit 'n turkoois, 'n saffier en 'n jaspis;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) in die tweede ry 'n •malagiet, 'n •lasuursteen en 'n •akwamaryn;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die tweede ry was daar 'n turkoois, 'n saffier en 'n jaspis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) in die tweede ry turkoois, saffier en jaspis;