Exodus 39:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het vier rye klippe daarin gesit: die eerste ry was 'n sardius, 'n topaas en 'n karbonkel; dit was die eerste ry. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het hierop vier rye met drie edelstene elk vasgemaak. In die eerste ry was daar karneool, topaas en smarag. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het daarin vier rye stene ingevul: 'n ry met 'n karneool, 'n topaas en 'n smarag was die eerste ry. |
| Afrikaans 1983 | Hierop het hulle vier rye edelstene gemonteer. Die eerste ry het bestaan uit 'n karneool, 'n topaas en 'n smarag; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het daarop vier rye edelstene gemonteer: 'n •karneool, 'n •topaas en 'n •smarag in die eerste ry; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vier rye edelstene op die borssak vasgesit: In die eerste ry was daar 'n karneool, 'n topaas en 'n smarag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het twaalf soorte halfedelstene daarop vasgesit, gerangskik in vier rye van drie elk. In die eerste ry was daar karneool, topaas en smarag; |