Exodus 38:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die draaghoute van akasiahout gemaak en dit met koper oorgetrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die drapale het hy van akasiahout gemaak en met koper oorgetrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het die draaghoute van akasiahout gemaak en dit met koper oorgetrek. |
| Afrikaans 1983 | Hy het draaghoute van doringhout gemaak en met brons oorgetrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die draaghoute van doringhout gemaak en dit met brons oorgetrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die dra-pale van doringhout gemaak en hy het die dra-pale oorgetrek met brons. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het die drastokke van akasiahout gemaak en dit met koper oorgetrek. |