Exodus 38:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die koper van die offer was sewentig talente en twee duisend vier honderd sikkels. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koper wat die volk gebring het, was in geheel 2 426 kilogram. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koper wat as offer aangebied was, het bedra sewentig talente en twee duisend vier honderd sikkels. |
| Afrikaans 1983 | Die brons wat deur die spesiale bydrae ingebring is, was twee duisend vier honderd ses en twintig kilogram. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die brons van die gewyde gawes was 70 kikkar en 2 400 sikkel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het 70 talente en 2 400 tempel-sikkels brons gekry van die brons wat die mense gebring het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die koper wat die volk geskenk het, was in totaal 2 380 kilogram, plus nog ’n verdere 27 en bykans ’n half kilogram. |