Exodus 38:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Besáleël, die seun van Uri, die seun van Hur, uit die stam van Juda, het alles gemaak wat die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Besaleël, seun van Uri en kleinseun van Gur van die Judastam, het alles gemaak presies net soos die Here vir Moses gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Bes leël, die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Juda, het alles gemaak wat die HERE Moses beveel het. |
| Afrikaans 1983 | Onder leiding van Besaleël seun van Uri, seun van Gur uit die stam Juda, is alles gedoen wat die Here vir Moses beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Besaleël, seun van Uri, seun van Gur, van die stam van Juda, het alles gemaak wat die Here Moses beveel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Besaleël was die seun van Uri, en Uri was die seun van Gur. Besaleël was van die Juda-stam. Besaleël het alles gemaak wat die Here vir Moses gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Besaleël die seun van Uri uit die stam van Juda het toesig gehou en gekyk dat alles gemaak is presies soos die Here gesê het. |