Exodus 38:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die penne van die tabernakel en van die voorhof rondom was van koper. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al die tentpenne waarmee die tabernakel en die mure rondom die voorhof geanker was, was van koper. |
| Afrikaans 1933/1953 | En al die penne vir die tabernakel en die voorhof rondom was van koper. |
| Afrikaans 1983 | Al die penne rondom die tabernakel en rondom die voorhof was van brons. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die tentpenne rondom die •tabernakel en die binneplein was van brons. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het al die penne rondom die tempel-tent en die oop stuk grond van brons gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die tentpenne waarmee die tent en die gordyn geanker is, is van koper gemaak. |