Exodus 38:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het sy horings aan die vier hoeke daarvan gemaak; sy horings was van dieselfde, en hy het dit met koper oorgetrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het horings aan die vier hoeke aangebring om ’n eenheid met die res te vorm. Hy het toe die altaar met koper oorgetrek.
Afrikaans 1933/1953 En hy het sy horings op die vier hoeke gemaak; sy horings was, daarmee saam, uit een stuk: en hy het dit met koper oorgetrek.
Afrikaans 1983 Aan die vier hoeke het hy horings gemaak en dit het 'n eenheid met die altaar gevorm. Hy het die altaar met brons oorgetrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die horings daarvan op die vier hoeke gemaak. Die horings was deel daarvan, en hy het die altaar met brons oorgetrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het horings gemaak op die vier hoeke. Die altaar en die horings was vas aan mekaar. Besaleël het die altaar en die horings oorgetrek met brons.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op elke hoek het hulle ’n uitsteeksel vasgesit wat soos ’n beeshoring lyk. Hulle het die hele altaar met koper oorgetrek.