Exodus 38:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En aan die ander kant van die voorhofpoort, aan hierdie en daardie kant, was behangsels van vyftien el; hulle pilare drie en hulle voetstukke drie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gordyne links was net so lank, en is ook vasgemaak aan drie regop pale op voetstukke. |
| Afrikaans 1933/1953 | en vir die ander kant -- aan weerskante van die poort van die voorhof -- vyftien el behangsels, daarby drie pilare met hulle drie voetstukke. |
| Afrikaans 1983 | Aan weerskante van die deur van die voorhof was die gordyne sewe en 'n half meter breed, met drie style en drie voetstukke. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | so ook langs die ander kant. So was daar aan elke kant van die ingang na die binneplein behangsels van vyftien el, met drie staanders en drie voetstukke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Langs die ander kant van die ingang was die gordyn ook 15 el breed, en daar was drie pale met drie voetstukke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |