Exodus 38:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die behangsels aan die een kant van die poort was vyftien el; hulle pilare drie en hulle voetstukke drie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die oostelike ingang van die binnehof het weerskante twee gordyne gehad. Die gordyn regs was sewe en ’n half meter lank, vasgemaak aan drie regop pale op voetstukke.
Afrikaans 1933/1953 vyftien el behangsels vir die een kant, daarby drie pilare met hulle drie voetstukke;
Afrikaans 1983 die gordyne was elkeen sewe en 'n half meter breed met drie style en drie voetstukke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die behangsels langs die ingang was vyftien el, met drie staanders en hulle drie voetstukke –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Langs die een kant van die ingang was die gordyne 15 el breed, en daar was drie pale met drie voetstukke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [14-15] Daar was tien meter gordyn aan weerskante van die opening wat elkeen aan drie regop pale op voetstukke gehang het.