Exodus 38:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En aan die oostekant, ooswaarts, vyftig el. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aan die oostekant was die binnehof ook 23 meter breed. |
| Afrikaans 1933/1953 | En aan die oostekant, teen sonop, was daar vyftig el; |
| Afrikaans 1983 | Die voorkant, die oostekant, was vyf en twintig meter breed en |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan die oostekant was dit vyftig el wyd. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die voorkant, die oostekant, was 50 el breed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aan die kant waar die son opkom, aan die oostekant, was die binnehof ook 23 meter lank. |