Exodus 38:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En aan die westekant was behangsels van vyftig el, hulle pilare tien en hulle voetstukke tien; die kramme van die pilare en hulle ringe van silwer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gordyne aan die westekant was 23 meter lank. Dit was ook van fyn linne gemaak. Hier was daar tien regop pale op voetstukke van koper. Die relings en hakies was ook van silwer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En aan die westekant was daar behangsels, vyftig el lank; daarby tien pilare met hulle tien voetstukke; die kramme en die ringe van die pilare was van silwer. |
| Afrikaans 1983 | Aan die westekant was daar ook gordyne, vyf en twintig meter breed, tien style met kramme, en silwergordynstokke, en tien voetstukke. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan die westekant was daar vyftig el behangsels, tien staanders met hulle tien voetstukke en die hakies van die staanders, en hulle hegplekke was van silwer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | By die westekant was die gordyne 50 el breed, en daar was tien pale met tien voetstukke. Hy het hake en silwer ringe gebruik om die gordyne op te hang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aan die westekant was die binnehof 23 meter lank. Daar was tien regop pale op voetstukke van koper. Ook hier was die hakies en pale van silwer. |