Exodus 38:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En aan die noordekant was die behangsels honderd el, hulle pilare twintig en hulle voetstukke van koper twintig; die kramme van die pilare en hulle ringe van silwer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aan die noordekant was daar ook gordyne, 44 meter lank. Dit het ook twintig regop pale met voetstukke van koper en silwergordynrelings en -hakies gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | en aan die noordekant honderd el; daarby twintig pilare met hulle twintig kopervoetstukke; die kramme en die ringe van die pilare was van silwer. |
| Afrikaans 1983 | Ook aan die noordekant was daar gordyne, vyftig meter breed, twintig style met kramme, en silwergordynstokke en twintig bronsvoetstukke. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan die noordekant, oor 'n lengte van honderd el, was daar twintig staanders met hulle bronsvoetstukke, en die hakies en die hegplekke van die staanders was van silwer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die muur aan die teenoorstaande kant van die binnehof was net so lank en het net soveel regop pale op kopervoetstukke gehad. Die gordyn voor die ingang het ook aan silwerhakies gehang en die regop pale waaraan dit vas was, was ook van silwer. |