Exodus 38:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle pilare was twintig en hulle kopervoetstukke twintig; die kramme van die pilare en hulle ringe was van silwer.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was twintig regop pale met voetstukke van koper, en tussenin was daar silwergordynrelings en -hakies waaraan die gordyne gehang het.
Afrikaans 1933/1953 daarby twintig pilare met hulle twintig kopervoetstukke; die kramme en die ringe van die pilare was van silwer;
Afrikaans 1983 Om die gordyne te hang, was daar twintig style met twintig bronsvoetstukke, en ook kramme aan die style, en silwergordynstokke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar was twintig staanders met hulle twintig bronsvoetstukke, maar die hakies van die staanders en hulle hegplekke was van silwer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die twintig pale wat dit regop gehou het en die hakies waaraan dit gehang het, was van silwer. Die silwerpale het kopervoetstukke gehad.