Exodus 38:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die brandofferaltaar van akasiahout gemaak: vyf el was sy lengte en vyf el sy breedte; dit was vierkantig; en drie el sy hoogte.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het toe die brandofferaltaar van akasiahout gemaak. Dit was vierkantig, elke kant twee en ’n halwe meter breed en die hoogte was een en ’n half meter.
Afrikaans 1933/1953 Hy het ook die brandofferaltaar van akasiahout gemaak. Vyf el was sy lengte en vyf el sy breedte, vierkantig, en drie el sy hoogte.
Afrikaans 1983 Besaleël het 'n brandofferaltaar van doringhout gemaak, twee en 'n half meter in die vierkant en een en 'n half meter hoog.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die brandofferaltaar van doringhout gemaak, vyf el lank en vyf el breed; dit was vierkantig, en drie el hoog.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Besaleël het 'n brandoffer-altaar van doringhout gemaak. Dit was vierkantig, vyf el lank en vyf el breed, en dit was drie el hoog.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het vir die tent die altaar gemaak waarop die offers verbrand moes word. Dit is van akasiahout gemaak: twee en ’n half meter breed op die sye en een en ’n half meter hoog.