Exodus 37:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die gérubs het hulle vlerke in die hoogte uitgesprei en met hulle vlerke oor die versoendeksel bedek, met hulle aangesigte na mekaar toe; tot by die versoendeksel was die aangesigte van die gérubs. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle gesigte was na mekaar toe gedraai. Hulle het afgekyk op die deksel en hulle vlerke was oor die deksel oopgesprei asof hulle dit beskerm. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die g,rubs het die vlerke boontoe uitgesprei gehou, terwyl hulle met hul vlerke die versoendeksel beskut; en hulle aangesigte was na mekaar toe. Die gesigte van die g,rubs was op die versoendeksel gerig. |
| Afrikaans 1983 | Hulle vlerke was uitgesprei oor die deksel, sodat hulle dit bedek het. Die gerubs se gesigte was na mekaar toe en hulle het afgekyk op die deksel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die gerubs is so gemaak dat hulle, met hulle vlerke oopgesprei na bo, die versoendeksel met hulle vlerke beskut het. Met hulle gesigte na mekaar, het die gerubs na die versoendeksel gekyk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gerubs se vlerke was oop en dit het die deksel toegemaak. Hulle gesigte was na mekaar toe en hulle het na die deksel gekyk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle gesigte was na mekaar toe en hulle het hulle vlerke oor die deksel uitgesprei gehou asof hulle dit beskerm. |