Exodus 37:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Een gérub aan die ent aan die een en 'n ander gérub aan die ander kant aan die ander kant; uit die versoendeksel het hy die gérubs aan die twee ente daarvan gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het ’n eenheid met die deksel gevorm.
Afrikaans 1933/1953 Een g,rub aan die een ent en een g,rub aan die ander ent. Uit een stuk, saam met die versoendeksel, het hy die g,rubs gemaak, aan die twee ente.
Afrikaans 1983 Hy het die gerubs aan weerskante van die deksel so gemaak dat hulle 'n eenheid met die deksel gevorm het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) een gerub op die een punt en een gerub op die ander punt. As 'n deel van die versoendeksel het hy die gerubs op die twee punte gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die een gerub was op die een kant van die deksel en die ander gerub was op die ander kant. Die gerubs en die deksel was een stuk goud.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle is bo-op die deksel vasgesit, aan die twee punte daarvan.