Exodus 37:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het twee goue gérubs gemaak, uit een stuk geslaan, het hy dit aan die twee ente van die versoendeksel gemaak; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het twee gerubs uit goud gemaak en hulle bo-op aan die twee ente van die versoendeksel vasgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het hy twee g,rubs van goud gemaak. Van dryfwerk het hy hulle gemaak, aan die twee ente van die versoendeksel. |
| Afrikaans 1983 | Hy het twee gerubs van geslae goud gemaak, een links en een regs op die deksel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het twee gerubs van goud gemaak; met pletwerk het hy hulle gemaak, op die twee punte van die versoendeksel, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het twee gerubs van goud gemaak, en hy het hulle op die twee kante van die deksel vasgesit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het ook twee beelde van hemelse figure met vlerke uit goud gemaak. |