Exodus 37:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die versoendeksel van suiwer goud gemaak: twee en 'n half el was sy lengte en anderhalf el sy breedte.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het hy die deksel vir die ark van suiwer goud gemaak. Dit was een en ’n kwart meter lank en ’n driekwart meter breed.
Afrikaans 1933/1953 Hy het ook 'n versoendeksel van suiwer goud gemaak. Twee en 'n half el was sy lengte, en anderhalf el sy breedte.
Afrikaans 1983 Daarna het hy die deksel van suiwer goud gemaak, een en 'n kwart meter lank en 'n driekwart meter breed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het 'n versoendeksel van suiwer goud gemaak, twee en 'n half el lank en een en 'n half el breed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Besaleël het die deksel van skoon goud gemaak. Die deksel was twee en 'n halwe el lank en een en 'n halwe el breed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het ’n deksel uit suiwer goud gemaak wat op die ark pas. Dit was 115 sentimeter lank en 70 sentimeter breed.