Exodus 37:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die draaghoute in die ringe aan die kante van die ark gesit om die ark te dra. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en die drapale deur die ringe gesteek om die ark daaraan te dra. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hy het die draaghoute in die ringe gesteek aan weerskante van die ark om die ark te dra. |
| Afrikaans 1983 | Die draaghoute is deur die ringe aan weerskante van die ark gesteek om die ark daarmee te dra. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die draaghoute deur die ringe aan die kante van die ark gesteek om die ark daarmee te dra. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die dra-pale deur die ringe gesteek wat aan die kante van die kis was. Hulle het die kis met die dra-pale gedra. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het toe die drastokke deur die ringe van die ark gesit om dit daaraan te kan dra. |