Exodus 37:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het draaghoute van akasiahout gemaak en dit met goud oorgetrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Besaleël het drapale van akasiahout gemaak, dit met goud oorgetrek |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het draaghoute van akasiahout gemaak en dit met goud oorgetrek; |
| Afrikaans 1983 | Hy het draaghoute van doringhout gemaak en dit met goud oorgetrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het draaghoute van doringhout gemaak en dit met goud oorgetrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Besaleël het dra-pale van doringhout gemaak en hy het dit oorgetrek met goud. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het daarby drastokke van akasiahout gemaak wat deur die ringe kon pas en hulle ook met goud oorgetrek. |