Exodus 37:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het daarvoor vier goue ringe gegiet om aan die vier hoeke daarvan vasgesit te word; selfs twee ringe aan die een kant daarvan en twee ringe aan die ander kant daarvan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was vier ringe onder aan elke hoek, twee ringe aan elke kant. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het daarvoor vier goue ringe gegiet, aan sy vier voete, so dat twee ringe aan die een kant en twee ringe aan die ander kant was. |
| Afrikaans 1983 | Hy het vier goue ringe gegiet wat aan die onderste vier hoeke vasgesit is, sodat daar twee ringe aan elke kant was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vir die ark vier goue ringe aan die vier pote gegiet, twee ringe aan die een kant en twee aan die ander kant. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vier goue ringe gemaak en hy het een ring op elke onderste hoek van die kis vasgesit. Daar was twee ringe aan elke kant. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het vier goue ringe gemaak waardeur drastokke gesteek kon word. Hy het die ringe aan die onderste vier hoeke aan die lang kant van die ark vasgesit, sodat daar twee ringe aan die voorkant en twee ringe aan die agterkant was. |