Exodus 37:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die heilige salfolie en die suiwer reukwerk van speserye gemaak volgens die werk van die apteker. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verder het Besaleël ook die salfolie en die wierook gemeng. Dit was die werk van ’n bekwame vakman. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het ook die heilige salfolie gemaak en die suiwer reukwerk van speserye, soos 'n salfmenger dit maak. |
| Afrikaans 1983 | Hy het ook die gewyde salfolie en die geurige, rein wierook gemeng soos 'n bekwame vakman dit doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het ook die heilige salfolie en die suiwer geurige reukwerk gemaak – met die kundigheid van 'n salfmenger. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Besaleël het die gewyde salf-olie en die skoon wierook gemaak. Hy het dit gemaak soos 'n ambagsman salf maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Besaleël het ook soos ’n goeie apteker ’n mengsel salfolie vir die tempel aangemaak. |