Exodus 37:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van 'n talent suiwer goud het hy dit gemaak met al sy voorwerpe.
Afrikaans (NLV) 2011 Die kandelaar met alles wat daarby kom, is van 34 kilogram goud gemaak.
Afrikaans 1933/1953 Van 'n talent suiwer goud het hy dit gemaak met al sy gereedskap.
Afrikaans 1983 Al hierdie voorwerpe is uit vier en dertig kilogram suiwer goud gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van 'n kikkar suiwer goud het hy dit, en ook al die toebehore daarvan, gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het 'n talent skoon goud gebruik om die lampstaander te maak en alles wat by die lampstaander moes wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het 34 kilogram suiwer goud gebruik om die staander en alles wat daarby hoort te maak.