Exodus 37:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het sy sewe lampe en sy snuiters en sy snuitskottels van suiwer goud gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Besaleël het ook sewe lampe vir die kandelaar gemaak. Die tangetjie waarmee die vlammetjies uitgedoof word en die oliepithouer vir die lampies was ook alles van suiwer goud gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het sewe lampe daarvoor gemaak en sy snuiters en sy bakkies van suiwer goud. |
| Afrikaans 1983 | Besaleël het sewe lampies gemaak vir die kandelaar. Die pithouers en bakkies van die kandelaar is van suiwer goud gemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het sewe lampe daarvoor gemaak. Die snuiters en bakkies daarvan was van suiwer goud. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Besaleël het sewe lampe gemaak, en ook die dekseltjies wat die lampe doodmaak. Hy het alles van skoon goud gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het ook sewe olielampe vir die kandelaar gemaak. Die tangetjie waarmee die vlammetjies uitgedoof word en die oliepithouer vir die lampies is van suiwer goud gemaak. |