Exodus 37:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die kandelaar was vier amandelsbakke, sy knoppe en sy blomme;
Afrikaans (NLV) 2011 Bo-aan die regop middelbalk was daar ook vier blomkelke in die vorm van amandelbloeisels met knoppe en kroonblare.
Afrikaans 1933/1953 Maar aan die kandelaar self was vier kelkies soos amandelblomme, met knoppe en blomme:
Afrikaans 1983 Vir die kandelaar se hoofstam was daar vier blomkelke in die vorm van amandelbloeisels, met knoppe en kroonblare.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die menora self was daar vier kelke, gevorm soos amandelbloeisels, met hulle blomknoppe en blomme.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was vier blomme aan die stam. Hulle het ook gelyk soos die blomknoppe en blomme van amandelbome.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Aan die bokant van die steel self was daar vier blomkelke in die vorm van amandelbloeisels met knoppe en kroonblare.