Exodus 37:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ses takke wat uit sy kante uitgaan; drie arms van die kandelaar uit die een kant daarvan, en drie arms van die kandelaar uit die ander kant daarvan: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die kandelaar het ses arms gehad, drie aan elke kant. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ses arms het uit die sykante daarvan uitgegaan: drie arms van die kandelaar uit die een kant en drie arms van die kandelaar uit die ander kant. |
| Afrikaans 1983 | Daar was ses arms aan die stam, drie aan elke kant. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ses arms het uit die kante vertak – drie arms van die menora uit die een kant en drie arms van die menora uit die ander kant. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was ses arms aan die kante van die lampstaander, drie arms aan die een kant en drie arms aan die ander kant. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ses arms het uit die steel gekom, drie aan die een en drie aan die ander kant. |