Exodus 37:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die draaghoute van akasiahout gemaak en dit met goud oorgetrek om die tafel te dra. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het ook drapale uit akasiahout gemaak en met goud oorgetrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het ook die draaghoute van akasiahout gemaak en dit met goud oorgetrek om die tafel te dra. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die draaghoute waarmee die tafel gedra moes word, van doringhout gemaak en hulle met goud oorgetrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die draaghoute om die tafel mee te dra, van doringhout gemaak en dit met goud oorgetrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Besaleël het die dra-pale van doringhout gemaak en hy het dit oorgetrek met goud. Hulle het die tafel met die dra-pale gedra. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het die drastokke van akasiahout gemaak om deur die ringe te pas. Ook dié drastokke is met goud oorgetrek. |