Exodus 37:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Teenoor die grens was die ringe, die plekke vir die draaghoute om die tafel te dra.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ringe was net onder die lys sodat drapale daardeur gesit kon word om die tafel te dra.
Afrikaans 1933/1953 Naby die lys was die ringe as plekke vir die draaghoute om die tafel te dra.
Afrikaans 1983 Die ringe was naby die band sodat die draaghoute deur hulle gesteek kon word om die tafel mee te dra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die ringe was naby die strook, as houers vir die draaghoute om die tafel mee te dra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ringe was naby die rand, sodat hulle die dra-pale daardeur kon steek om die tafel te dra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***