Exodus 37:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het ook daarvoor 'n rand van 'n handbreedte rondom gemaak; en het 'n goue kroon gemaak vir sy rand rondom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Reg rondom was ’n lys van omtrent sewe sentimeter wat met ’n goue rand vasgesit is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het ook daarvoor 'n lys van 'n handbreed gemaak rondom; en hy het 'n goue krans vir die lys gemaak rondom. |
| Afrikaans 1983 | Hy het 'n band, sewe sentimeter breed, rondom die tafel gesit en daarrondom 'n goue lys vasgesit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het 'n strook van een handbreedte reg rondom gemaak en 'n goue randversiering reg rondom op die strook aangebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is ook ’n lys reg rondom die tafel vasgesit waaraan daar ’n goue rand was. |