Exodus 37:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die tafel van akasiahout gemaak: twee el was sy lengte en een el sy breedte en anderhalf el sy hoogte.
Afrikaans (NLV) 2011 Besaleël het die tafel uit akasiahout gemaak. Dit was een meter by ’n halwe meter groot en ’n driekwart meter hoog.
Afrikaans 1933/1953 Hy het ook die tafel van akasiahout gemaak. Twee el was sy lengte, en 'n el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte.
Afrikaans 1983 Besaleël het 'n tafel van doringhout gemaak. Sy lengte was een meter, sy breedte 'n half meter en sy hoogte 'n driekwart meter.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het ook die tafel van doringhout gemaak, twee el lank, een el breed en een en 'n half el hoog.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Besaleël het 'n tafel van doringhout gemaak. Dit was twee el lank, een el breed en een en 'n halwe el hoog.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Besaleël en sy mense het verder die tafel gemaak waarop die brode neergesit moes word. Dit was van akasiahout, 92 sentimeter lank en 46 sentimeter breed. Dit was 70 sentimeter hoog.