Exodus 36:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die goed wat hulle gehad het, was genoeg vir al die werk om dit te maak, en te veel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was nou oorgenoeg materiaal om die tent te maak. Daar sou selfs nog oorbly. |
| Afrikaans 1933/1953 | want die boustof was vir hulle genoeg om die hele werk tot stand te bring; ja, daar het oorgebly. |
| Afrikaans 1983 | Daar was meer as genoeg om al die werk te doen, daar was selfs nog oor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die bydrae wat hulle gemaak het, was genoeg om al die werk te doen – daar het selfs oorgebly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die presente wat hulle klaar gebring het, was genoeg vir al die werk, en daar het ook nog oorgebly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar was nou oorgenoeg voorraad om die tent te maak. Trouens, daar het selfs daarvan oorgebly. |