Exodus 36:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die wyse manne wat al die werk van die heiligdom gedoen het, het elkeen gekom van sy werk wat hulle gemaak het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense wat aan die heiligdom gewerk het, het naderhand hulle werk gestaak en met Moses kom praat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het al die kunsvaardige manne wat met al die werk by die heiligdom besig was, man vir man, van die werk af gekom waar hulle mee besig was, |
| Afrikaans 1983 | Toe het al die vakmanne wat die werk aan die heiligdom moes doen, elkeen van sy afdeling van die werk af, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al dié wat vaardig is en wat besig was met die werk aan die heiligdom, elkeen wat met 'n eie taak belas was, het gekom |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ambagsmanne wat die werk by die tempel gedoen het, het almal gekom, elkeen het gekom van die plek waar hy gewerk het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense wat die tent maak, het toe een vir een van die werk waarmee hulle besig was, na Moses gekom |