Exodus 36:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die middelste balk gemaak om van die een kant na die ander deur die planke te skiet.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Dwarslat het in die middel van die panele van kant tot kant al teen die muur geloop.
Afrikaans 1933/1953 En hy het die middelste dwarshout gemaak om oordwars te loop, in die middel van die style, van die een ent na die ander.
Afrikaans 1983 Daar was 'n middelste dwarslat wat in die middel van die rame dwarsdeur geloop het van die een kant af tot by die ander kant.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die middelste ry dwarshoute gemaak om in die middel van die planke deur te loop – van die een kant na die ander kant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die middelste dwarspaal was lank. Hulle het dit vasgemaak in die middel van die rame, van die een kant tot by die ander kant.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het die middelste dwarslat gemaak om op halwe hoogte dwarsoor die panele van hoek tot kant te loop.