Exodus 36:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en vyf dwarshoute vir die style van die ander kant van die tabernakel, en vyf dwarshoute vir die style van die tabernakel vir die sye na die weste. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ook vir die noordelike en die westelike muur het hulle vir elkeen vyf dwarslatte gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | en vyf dwarshoute vir die style van die ander sykant van die tabernakel; ook vyf dwarshoute vir die style van die agterkant van die tabernakel teen die weste. |
| Afrikaans 1983 | en vyf vir dié van die ander kant, en ook nog vyf dwarslatte vir die agterkant, die westekant van die tabernakel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en vyf rye dwarshoute vir die planke aan die ander sykant van die tabernakel, asook vyf rye dwarshoute vir die planke aan die agterkant van die tabernakel, aan die westekant. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die lang kante was daar vyf latte en vyf vir die muur aan die endkant. |