Exodus 36:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het tralies van akasiahout gemaak; vyf vir die style van die een kant van die tabernakel, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toe vyf dwarslatte van akasiahout gemaak wat die panele aan die suidekant aan mekaar moes sluit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het ook dwarshoute van akasiahout gemaak: vyf vir die style van die een sykant van die tabernakel |
| Afrikaans 1983 | Hulle het dwarslatte van doringhout gemaak, vyf vir die rame van die een kant van die tabernakel |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het ook dwarshoute van doringhout gemaak, vyf rye vir die planke aan die een sykant van die tabernakel, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [31-32] Hulle het dwarspale gemaak van doringhout, vyf dwarspale vir die rame aan elke kant van die tempel-tent en ook vyf dwarspale vir die rame aan die agterkant van die tempel-tent, die westekant. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het ook dwarslatte van akasiahout gemaak wat die panele aan mekaar moes hou. Daar was vyf latte vir elke muur. |