Exodus 36:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle was onderaan gekoppel en aan die kop daarvan saamgevoeg, aan een ring; so het hy met hulle albei aan albei die hoeke gedoen.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie hoekpanele kon bo en onder met ringe vasgeklamp word om ’n eenheid met die ander mure te vorm. Daar was twee van hierdie panele, een vir elke hoek.
Afrikaans 1933/1953 En hulle was dubbel van onder, en net so was hulle bo dubbel tot by die eerste ring. So het hy dit gemaak vir altwee, vir die twee hoeke.
Afrikaans 1983 Hierdie rame was versterk van onder tot bo, tot by die boonste ring. Dit was die hoekrame.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het van onder af teen mekaar gepas, en 'n hegte eenheid gevorm tot bo by die een ring. So het hy met al twee planke by die twee agterste hoeke gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die hoekrame sterker gemaak van onder tot bo by die boonste ring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***