Exodus 36:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het ook twee style gemaak vir die hoeke van die tabernakel aan die twee kante.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het ook versterkte panele vir die hoeke gemaak.
Afrikaans 1933/1953 Ook het hy twee style vir die hoeke van die tabernakel aan die agterkant gemaak.
Afrikaans 1983 Hulle het verder nog twee rame gemaak vir die hoeke aan die agterkant van die tabernakel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het twee planke vir elk van die twee agterste hoeke van die tabernakel gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hulle het twee rame gemaak vir die hoeke van die tempel-tent, vir die twee agterste hoeke van die tempel-tent.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [28-29] asook twee versterkte hoekpanele.