Exodus 36:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En vir die sykante van die tabernakel, weswaarts, het hy ses style gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Vir die koppenent aan die westekant van die tabernakel het hulle ses panele gemaak.
Afrikaans 1933/1953 En vir die agterkant van die tabernakel, teen die weste, het hy ses style gemaak.
Afrikaans 1983 Hulle het vir die agterkant, die westekant van die tabernakel, ses rame gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die agterkant van die tabernakel, aan die westekant, het hy ses planke gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die agterkant van die tempel-tent, die westekant, het hulle ses rame gemaak
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir die koppenent aan die westekant van die tent het hulle ses gewone panele gemaak