Exodus 36:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle veertig silwervoetstukke; twee voetstukke onder die een plank, en twee voetstukke onder die ander plank. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hier was ook 40 voetstukke uit silwer, twee onder elke raam. |
| Afrikaans 1933/1953 | met hulle veertig silwervoetstukke: twee voetstukke onder die een styl en twee voetstukke onder die ander styl. |
| Afrikaans 1983 | Vir hulle was daar veertig silwervoetstukke, twee voetstukke vir elke raam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | met hulle veertig silwervoetstukke – twee voetstukke onder elk van die planke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |